Aspire by Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees

25 Jun 2018

Nuuskierig oor ʼn kunswerk? Kom ontmoet Aspire Art Auctions se kunskenners wat hul breë kennis gaan deel en raad gee oor die koop en verkoop van kuns. Kunswaardasies word ook behartig en hulle sal beskikbaar wees vir informele gesprekke.

visit http://innibos.co.za/kuns2018/kunswaardering/

KUNSWAARDERING

Aangebied deur: Aspire Art Auctions
Datum en tyd: Woensdag 27 Junie tot Saterdag 30 Junie 14:00
Tydsduur: 60 minute
Lokaal: ATKV-Boeke-oase, Hoërskool Nelspruit Kultuursentrum
Gratis
___________________

 

GRATIS FILMVERTONINGS

Lokaal: Mediasentrum, Hoërskool Nelspruit

The World of Alexis Preller (1970) – Woendsag 27 Junie om 11:00
Maggie Laubser (1969) – Donderdag 28 Junie om 11:00
Irma Stern Paradise (1991) – Vrydag 29 Junie om 11:00
Zwelidumile (2010) – Saterdag 30 Junie om 11:00

Kontak Ruarc Peffers | 084 444 8004 | ruarc@aspireart.net