Aspire presents ART CONTEXT / KUNS KONTEKS at US Woordfees

27 Feb 2018

 

ART CONTEXT

Presented by Aspire Art Auctions for US Woordfees 2018

Ever wondered about the value of art? Or how the art industry functions? Are you interested in art history? During this year’s US Woordfees in Stellenbosch, Aspire presents a special series of lectures and museum tours to enrich visitors’ art experiences.

The programme titled Art Context, includes discussions on the current state of the art market, art as an investment, and the role of private and public art collections. Sanlam Private Investments Art Advisory Service, the Scheryn Art Collection and Zeitz Museum of Contemporary Art Africa (MOCAA) are participants in the programme, which also includes two exciting walkabouts at the Rupert Museum.

Aspire is a production partner of Woordfees. Art Context forms part of Aspire’s ongoing commitment to provide collectors and art enthusiasts with the opportunity to enjoy art, insight into navigating the market and to actively take part in the experience of collecting art.

 

PROGRAMME

Saturday, 3 March

IRMA STERN – Walkabout with Sandra Klopper

Sandra Klopper presents a thematic tour of the legendary artist Irma Stern’s paintings in the permanent collection of the Rupert Museum. The presentation is based on her new book, Are You Still Alive? Irma Stern’s life and art seen through her letters to Richard and Freda Feldman, 1934-1966.

Venue: Rupert Museum

Time: 10:30 (60 min)

 

Saturday, 3 March

ART MARKET ASPIRATIONS

Presentation by Ruarc Peffers, Emma Bedford and Marelize van Zyl about the local art market, art auctions and how value is created for buyers and sellers of art. Iconic artworks and important artists in the market are discussed with an overview of auction highlights and records.

Venue: HB Thom-seminaarkamer

Time: 12:00 (45 min)

 

Monday, 5 March

KNOW THE VALUE OF ART

Meet Aspire’s art specialists in person to talk about your artworks and get more information about buying and selling art on auction. Art valuations will be handled free of charge.

Venue: HB Thom-seminaarkamer

Time: 17:00 (45 min)

 

Tuesday, 6 March

THE ART OF ART INVESTMENT

Marelize van Zyl in conversation with Stefan Hundt (curator of the Sanlam Art Collection and head of Sanlam Private Investments Art Advisory Service) and Herman Steyn (Founder and Head of the Synergy Collection) on collecting art as an investment and the successful management of an art collection to maximize the return on investment.

Venue: HB Thom-seminaarkamer

Time: 18:00 (45min)

 

Thursday | 8 March

COLLECTING FOR THE FUTURE

Emma Bedford in conversation with Mark Coetzee, Executive Director and Chief Curator, Zeitz Museum of Contemporary Art Africa (Zeitz MOCAA) on the role of art museums as public spaces for social involvement and the future of public art collections and museum leadership in South Africa.

Venue: HB Thom-seminaarkamer

Time: 17:00 (45min)

 

Saturday | 10 March

WALTER BATTISS: I INVENTED MYSELF

Walkabout with exhibition curator Warren Siebrits

Join Warren Siebrits on a chronological journey through the much celebrated artist Walter Battiss’ life and gain insight into aspects of his unique artistic production, including his extensive travels, interest in rock painting, calligraphy, exploration of multiple media and the Fook island of his imagination.

Venue: Rupert Museum

Time: 10:30 (60 min)

 

For enquiries and more information, contact:

Marelize van Zyl | 083 283 7427 | marelize@aspireart.net

Visit:

www.woordfees.co.za

_____________________________________________________________

 

KUNS KONTEKS

Aangebied deur Aspire Art Auctions vir US Woordfees 2018

Al ooit gewonder oor die waarde van kuns? Of hoe die kunsmark en industrie funksioneer? Stel jy belang in kunsgeskiedenis? ASPIRE bied tydens hierdie jaar se US Woordfees in Stellenbosch ‘n spesiale reeks lesings en museum-rondleidings aan om besoekers se kunservaring te verryk.

Aspire se KUNS KONTEKS program sluit in besprekings oor ondermeer dieplaaslike kunsmark, kuns as ‘n belegging en die opbou en instandhouding van private en openbare kunsversamelings. Sanlam Private Beleggings se kunsadviesdiens, die Scheryn-kunsversameling en Zeitz Museum van Kontemporêre Kuns Afrika (MOCAA) neem deel van die program en tree in gesprek met Aspire se kunskenners. Twee opwindende rondleidings word ook by die Rupert Museum aangebied.

Aspire is ‘n produksievennoot van die Woordfees. Die program vorm deel van Aspire se toewyding om aan versamellaars en belangstellendes die geleentheid en insig te bied om kuns te geniet, die mark te navigeer en deel te neem in die passie om uitsonderlike kunsversamelings van waarde bymekaar te sit.

PROGRAM

Saterdag | 3 Maart

IRMA STERN – Rondleiding met Sandra Klopper

Sandra Klopper bied ‘n tematiese rondleiding van die legendariese kunstenaar Irma Stern se skilderye in die permanente versameling van die Rupert Museum. Die aanbieding is gegrond op haar nuwe boek, Are You Still Alive? Irma Stern’s life and art seen through her letters to Richard and Freda Feldman, 1934-1966.

Plek: Rupert Museum

Tyd: 10:30 (60 min)

  

Saterdag | 3 Maart

KUNSMARK ASPIRASIES

Aanbieding deur Ruarc Peffers, Emma Bedford en Marelize van Zyl oor die plaaslike kunsmark, kunsveilings en hoe waarde vir kopers en verkopers van kuns geskep word. Ikoniese kunswerke en belangrike kunstenaars in die mark word bespreek met ‘n terugblik veilings-hoogtepunte en rekords.

Plek: HB Thom-seminaarkamer

Tyd: 12:00 (45 min)

 

Maandag | 5 Maart

KEN DIE WAARDE VAN KUNS

Kom ontmoet en gesels in persoon met Aspire se kunskenners en kry inligting oor jou kunswerke en raad oor die aankoop en verkoop van kuns op veiling.  Kunswaardasies word ook gratis behartig.

Plek: HB Thom-seminaarkamer

Tyd: 17:00 (45 min)

 

Dinsdag | 6 Maart  

DIE KUNS VAN KUNSBELEGGING

Marelize van Zyl gesels met Stefan Hundt (kurator van die Sanlam Kunsversameling en hoof van Sanlam Private Beleggings se Kunsadviesdiens) en Herman Steyn (Stigter en Hoof van die Scheryn Kunsversameling).

Die aankoop van kunswerke as ‘n belegging en die suksesvolle bestuur van ‘n kunsversameling om die opbrengs van belegging te maksimaliseer word bespreek.

Plek: HB Thom-seminaarkamer

Tyd: 18:00 (45 min)

 

Donderdag | 8 Maart

VERSAMEL VIR DIE TOEKOMS

Emma Bedford in gesprek met Mark Coetzee, Uitvoerende Direkteur en Hoof Kurator, Zeitz Museum van Kontemporêre Kuns Afrika (Zeitz MOCAA) oor die stigting van ‘n nuwe museum en die rol van kunsmuseums as openbare ruimtes vir sosiale betrokkenheid, die toekoms van kunsversamelings en museumleierskap in Suid-Afrika.

Plek: HB Thom-seminaarkamer

Tyd: 17:00 (45 min)

 

Saterdag | 10 Maart

WALTER BATTISS: I INVENTED MYSELF

Rondleiding met kurator Warren Siebrits

Sluit aan by Warren Siebrits op ‘n kronologiese reis deur die veelbekende kunstenaar Walter Battiss se lewe, en verkry insig in aspekte van sy unieke benadering tot sy eie kunsproduksie, insluitende sy uitgebreide reise, belangstelling in rotskuns, kalligrafie, verkenning en ekspimentering van verskeie media en die Fook-eiland van sy verbeelding.

Plek: Rupert Museum

Tyd: 10:30 (60 min)

 

Vir navrae en meer inligting skakel:

Marelize van Zyl | 083 283 7427 | marelize@aspireart.net

Besoek:

www.woordfees.co.za